John Cale

John Cale
John Cale in Turnhout, 2006
Agtergrondinligting
GeboortenaamJohn Davies Cale
Gebore9 Maart 1942 (1942-03-09)
GenresArt rock, experimental rock, klassieke musiek, noise rock, drone musiek, folk rock, protopunk, avant-garde
Beroep(e)Musikant
Jare aktief1950's — hede

John Davies Cale (OBE, gebore 9 Maart 1942 in Garnant, Carmarthenshire, Wallis) is 'n Walliese musikant en multi-instrumentalis. In die jare 1965-1968 het hy saam met die groep The Velvet Underground gespeel (baskitaar, altviool, klavier). Sedert 1970 reik hy sy eie albums uit.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy